Kontak

Kontak ons vir meer inligting

Getuienisse

Indien u van Homebase TV hou en u lewe daardeur aangeraak en verander is, sal ons graag u storie wil hoor.

Donasies

U word deur God geseën sodat u andere kan seën. Oorweeg dit om God se werk te ondersteun deur ‘n donasie te maak aan Homebase TV.

Gebed

Benodig u gebed en voorbidding? Stuur u gebedsversoeke aan ons.

Programme

Waarom ons as keuse?

ALLEENLIK programme wat relevant, prakties en geloofwaardig is en wat u in hierdie laaste dae sal toerus, word aan u gebring.

  • Ons is verantwoordelik teenoor God
  • Ons is in God se diens
  • Ons het integriteit
  • Ons het respek oor grense
  • Ons boodskap is op die Woord van God gegrond
Geestelike programme
Insiggewende programme
Musiek en Sosiale programme
Afrikaanse programme
Gesondheids programme

Wie is ons?

Homebase TV is ‘n nie-winsgewende maatskappy wat bestaan om Bybel Waarheid in hierdie laaste dae deur middel van elektroniese media te verkondig. Ons saai 24/7 via satelliet uit aan miljoene huishoudings in Afrika en in die buiteland.